Baie baie dankie vir die borg wat hierdie heerlike boma moontlik gemaak het! Die meisies geniet hierdie vuur baie! Warm sjokolade en malvalekkers is aan die orde van die dag! Baie herinneringe sal nog langs hierdie boma gemaak word