Afrkaaans Huistaal – Ons Graad 12 leerders het Vrydag gaan kyk na ‘n opvoering oor hulle voorgeskrewe roman, Onderwêreld deur skrywer Fanie Viljoen. André Stoltz produksie het hierdie roman in rekord tyd vertolk en ons het baie geleer! Dankie aan juffrou Nelanie Smith en juffrou Judy Power vir die reël van die uitstappie.