Mnr. Wehmeyer het Maandag saam met die koshuismeisies(Huis Kosmos) ‘n sterkte met eksamen braai gehou.  Dankie meneer vir die rëel van die lekker braai dis dit wat koshuislewe so lekker maak.