Ons doen dit weer!!!

Ons is regtig opgewonde om bekend te maak dat ons 0/14 netbalspan vanmiddag aangekondig is as die 2022 wenners in hul liga!

Ons Eerstes is die naaswenners in hul liga!

Meisies, ons is baie trots op elke een van julle!

Julle het hard gewerk, gefokus gebly, vandag die vrugte gepluk en die medaljes ontvang!

Baie geluk, julle hou die Landtie naam hoog en ons kan nie wag vir die volgende seisoen nie, kom ons maak weer so!