Christo Mons het die naweek van die  11& 12 Junie western Games gedoen  by Sawmga Bethal.

En het die volgende  prestasie behaal.

Dit was Saterdag se games.

BI-RANGLE LEVEL 1  2de plek  met n tyd van 23.343 sec.

HURRY SCURRY LEVEL 1   1st plek met n tyd van 16.247 sec

QUADRANGLE LEVEL 1   2de plek met n tyd van 36.286 sec.

SINGLE STAKE RACE LEVEL 1  2de plek met n tyd van 13.727 sec.

Sondag se games.

BARREL RACE LEVEL 1    2de plek met n tyd van 31.421 sec.

FIG 8 STAKE LEVEL 1     2de plek met n tyd van 16.125 sec.

KEYHOLE LEVEL 1    1ST  Plek met n tyd van 10.416 sec en het n Level 2 tyd gery.

POLES 1 LEVEL 1   2 de   Plek met n tyd van 17.495 sec

SPEED BALL  LEVEL 1   2de  Plek met n tyd van 11.032 sec