Lumay Els het die naweek van die 10-14de Augustus aan Sanesa se Q4 deelgeneem te Badplaas. Sy doen uitstekend met haar perd Ekeneb Rocky.

Showjumping (70cm)A2 4de plek.

Showjumping Competition (70cm)1 ste plek.

Equitation (80cm) 2 plek.