Op 15 & 16 Augustus 2022 het die Laerskool hokkie spanne die voorreg gehad om ‘n hokkie kliniek by te woon wat hier by ons aangebied was.
Die dogters het dit vreeslik geniet en het ook baie nuwe vaardighede aangeleer. Die twee spanne se doelwagters het ook ‘n bietjie spesiale aandag gekry om aan hulle vaardighede te werk.
Ons as afrigters wil net baie dankie se aan Vusi en Siya van Top Hockey vir al julle moeite.