Morgenzon Landbou Akademie se fietsryers het saterdag deelgeneem in Middelburg. Ons is super trots op elke leerder, julle vorder so mooi en gee elke keer julle beste. Die vlg plekke is behaal in verskeie ouderdomme. Johandré Swart 12de, EG Janse van Rensburg 13de, Elzerie Feirrera 23st, Rihané Broekman 6de, Sphephelo Hlatswayo 11de, Thumi Dhladhla 28st en MG Wehmeyer 29st. Ons hou julle dop. Sterkte vir die laaste byeenkoms wat te Nelspruit voorlê.  Dankie Juf Mariska J van Rensburg wat soveel ure saam met die leerders deurbring.