Jongste Nuus

Brumbies Rugby

Morgenzon Landbou Akademie se o15 rugbyspan het die afgelope naweek hulle eerste liga wedstryd gespeel teen Balfour. Die Brumbies het die wedstryd gemaklik gewen 72-0.

Lees Meer »

Skole Liga Hengel

Ons het Saterdag deelgeneem aan Mpumulanga se eerste skole liga hengel kompetisie. Ons het gekompteer teen HTS Witbank en Trichard. Morgenzon A het altesaam 186

Lees Meer »

Grade Leiers

Morgenzon Landbou Akademie se Grade leiers Voor:    Christoff le Roux; Jessica Rautenbach, Tsepiso Sauhatse, Ryni Kruger, Lumay Els, JP        Voster, Rowanda Jooste, Aisha Uddin Middel: 

Lees Meer »

Prysskiet

Morgenzon bied aan Prysskiet 1 van 2022  Landties het hulle eerste kompetisie geskiet waar dit baie goed gegaan het

Lees Meer »

Mnr en Mej Landtie

Meneer en Mejuffrou Landtie EN ‘n suksesvolle Valentynsbal in Wonderland… Maandag 14 Februarie 2022…Die groot dag breek aan vir almal wat verlief, verlore en opsoek

Lees Meer »

Prysuitdeling

By ‘n prysuitdelingsfunksie wat deur ons kringkantoor Msukaligwa 2 en distrikskantoor Gert Sibande gehou was, het Morgenzon Landbou Akademie die volgende toekennings ontvang: Toekenning vir

Lees Meer »

Koshuismeisies

Jy is op aarde geplaas om jouself te wees, die beste jy wat jy kan wees, en jou doel moedig te bereik. Julle is die

Lees Meer »

Top 10 Atletiek

15 van Morgenzon Landbou Akademie se atlete het gaan deelneem aan Hoogenhout se jaarlikse top 10 byeenkoms. Ruan Lombard het in die o/17 afdeling met

Lees Meer »