Jongste Nuus
Volg binnekort

Jeugskou
Na ‘n lang dag van oefen vir die Jeugskou, het die skoubeeste besluit afkoel in die dam is net wat hulle nodig het.

Atletiek
VRIENDSKAPLIKE LAERSKOOL ATLETIEK BYEENKOMS TE MARIETJIE VAN NIEKERK 27 JANUARIE. Dit was ‘n heerlike ontspanne byeenkoms en ons atlete het hul uitstekend van hul taak

Matriekuitslae
Morgenzon Landbou Akademie se matriek leerders het aan die einde van 2021 saam met duisende ander leerders van regoor die land die Nasionale Senior Sertifikaat

Ons doen dit weer!
Morgenzon Landbou Akademie doen dit weer!!! Ok ok almal spog met rapporte maar vandag kan ek met ‘n warm hart spog met Luwan Pelser visvang

VLR 2022
Die VLR van 2022 was vir hulle leierskamp by Zwartkloof Private Game Reserve naby Bela Bela. En as jy so na die foto’s kyk kan

Dwayne Weitsz
Morgenzon Landbou Akademie is voorwaar trots op Dwayne Weitsz wat ‘n ou leerling van die skool is. Speler van die jaar: Dwayne Weitsz Dwayne Weitsz

Skape Spons
Vanoggend het die Gr.10 Landbouwetenskap leerlinge geleer hoe om skape te spons. Die sponse word ingesit en 2 weke later uitgehaal waarna die ramme bygesit
