Jongste Nuus
Volg binnekort

Huis Kosmos Kersete
Wildkyk, beesvang, Kersfeeshuis-versier, dans en lag wat die nag ophelder. Dis hoe ons meisies ‘n jaar afsluit en regmaak vir eindeksamen wat nader wink. Baie

Protealaan
Hier kan ons dogters nou sommer hulle sorge ook weg was. Baie dankie aan die ouers wat dit vir ons moontlik gemaak het om Protealaan

Hengel
7 van Morgenzon Landbou Akademie se seuns is gekies vir die onderskeie Mpumalanga spanne wat Desember gaan deelneem aan die SAs by Bloemhofdam. Mpumalanga A-spanJP

TOP TIEN UITSTAPPIE
MLA het al die top Akademiese presteerders Gr4 – 12 beloon met ‘n heerlike uitstappie na Secunda. Die dag is afgeskop met ‘n vinnige kuiertjie

VLR 2021 / 2022 uitstappie
Opwinding is beslis ons eerste gedagte as ons aan die jaar wat voorlê dink en vanaand het ons dit net meer besef. Die VLR 2021

Waterwese uitstappie
‘n Skooldag het effens anders begin toe die gr 10 en gr 11 lede op n uitstappie na die Department van Waterwese by Grootdraai dam

Hoëveldse SA Vleismerino Klub
MLA bied Hoëveldse SA Vleismerino Klub se Jaarlikse Skou en Veiling aan Die Hoëveldse SAVM- Klub se jaarlikse skou en veiling het vanaf 16 –

Pienaarsdam Lente skou
Morgenzon ruiters het die afgelope naweek deelgeneem aan springklasse by Pienaarsdam se Lenteskou. Ons ruiters behaal uitsonderlike prestasies. Lumay Els wen al drie haar klasse